My werk, my kuns & my stories

Sommer net die random, maar belangrike dinge in my lewe

Wednesday, October 24, 2007






Kindertjies...


Hierdie is die foto's wat ek oor die jaar bymekaar gemaak het van al die kinders wat my hart gesteel het!

Sketse, Olieverf, Bordkryt en Doodles



Die dinge wat my besig hou...








Kloksgewys vanaf links bo :



1) My Kamermuur ingekleur met bordkryt


2) 'n Skets van Vionne Schmidt


3) Olieverf : Vetplant


4) Model in Rooi



5) Skets van Johny Depp ( Jack Sparrow)


6) Kamermuur


7) Die groen trappe

Lisa se Verjaardag


Ek het vir haar my wonderkoek gebak, dit was soos altyd, 'n sukses!

Kuns






The making of Skoebie!!





Skoebie is 'n reject beertjie wat 'n makeover gekry het. Ek, Bronwen en Lisa het hom beetgekry en daarna was hy 'n DING en nie meer 'n teddy nie. Shana dink hy lyk soos 'n kreef, vandaar die naam Skoebie ( Scuba diver).




Die Cartoon, The life of Skoebie, is nog in die pyplyn, maar ek werk hard daaraan en kan nie wag om die eerste uitgawe te publish nie. Bronwen weet nog nie dat haar gesketste weergawe een van die hoofkarakters in die strokiesprent gaan wees nie ( ek sal haar kommentaar ook maar moet publish, WANT dit gaan 'n classic wees! )






Ek


ek woon in 'n boom


ek woon in 'n boom

met net voêlent op die takke

en baie holtes

vir die kinkels in my lyf


dit raak al weer menstyd

julle probeer my uitlok

met desibelgroenblare

en kapitytblomme


julle stuur die toccatas

om met lang vingers

te kom krap

tussen die goeters in my lyf

om te vra

wat is jóú naam

wat is jóú naam


maar julle weet nie -

hierdie boom is in die paradys

en my eekhorings

het lankal lente gebring


Zahn de Bruyn