Sommer net die random, maar belangrike dinge in my lewe

Wednesday, October 24, 2007

Kuns






The making of Skoebie!!





Skoebie is 'n reject beertjie wat 'n makeover gekry het. Ek, Bronwen en Lisa het hom beetgekry en daarna was hy 'n DING en nie meer 'n teddy nie. Shana dink hy lyk soos 'n kreef, vandaar die naam Skoebie ( Scuba diver).




Die Cartoon, The life of Skoebie, is nog in die pyplyn, maar ek werk hard daaraan en kan nie wag om die eerste uitgawe te publish nie. Bronwen weet nog nie dat haar gesketste weergawe een van die hoofkarakters in die strokiesprent gaan wees nie ( ek sal haar kommentaar ook maar moet publish, WANT dit gaan 'n classic wees! )






No comments: